Bestel jou kind se konsertfotos en video deur die onderstaande aanlyn vorm in te vul voor Maandag, 7 November 2022. Kies een van die 3 verskillende betaalmetodes en maak seker jou betaling is gemaak voor die bostaande afsluitingsdatum. Kyk uit vir jou bestelling vanaf 10 November 2022.
KIES EEN VAN DIE VOLGENDE BETAALMETODES:
OPSIE 1
EFT die bostaande bedrag na die volgende bankbesonderhede:
STANDARD BANK
L MOUTON
Rekening: 10140291952
Current | Branch: 7654
JOU NAAM & VAN AS VERWYSING
OPSIE 2
Klik op die onderstaande knoppie en betaal via YOCO met jou bankkaart.
Sit die korrekte bedrag in ‘n koevert en stuur dit saam met jou kind skool toe. Maak seker jou naam en van asook jou kind se naam, van en graad is op die koevert geskryf.